Mini-oordenkings vir vroue
50.00 50.00 50.0 ZAR
"Mini-oordenkings vir vroue" is 'n geskenk van hoop en vreugde. Die 180 kort en inspirerende oordenkings sal elke vrou aanmoedig om God se belofte van onfeilbare liefde te koester.
Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus
35.00 35.00 35.0 ZAR
Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer oor God te leer. Kom krul saam met hom op onder die sterre en verbeel jou hoe dit was die aand toe Jesus gebore is.

"Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus" is 'n wonderlike manier om jou 3- tot 6-jarige van Jesus se geboorte te vertel.
Maak Gebed 'n Verskil?
59.00 59.00 59.0 ZAR
Is daar krag in gebed?

Maak dit enige verskil as 'n gelowige bid? Verander dit dinge? Al laat gebed God nie van plan verander nie, het God tog gebed vir ons gegee as 'n manier om sy wil te laat geskied. Ons kan seker wees dat gebed wel dinge verander - ook ons harte.

Dr. R.C. Sproul bevestig in "Maak gebed 'n verskil?" dat gebed 'n uiters belangrike rol speel in die lewe van 'n gelowige en roep ons op om met vreugde en hoop voor God te verskyn. Hy deel praktiese wysheid en help ons om die doel, vorm, praktyk, voorwaardes en krag van gebed te verstaan.

In die "Belangrike vrae"-reeks bied dr. R.C. Sproul bondige antwoorde op belangrike vrae waaroor Christene en soekendes wonder.
Klein Beertjie praat die waarheid
35.00 35.00 35.0 ZAR
Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer oor God te leer. In hierdie storie leer Klein Beertjie dat hy net so dapper soos Ester kan wees deur te kies om altyd die waarheid te praat.

"Klein Beertjie praat die waarheid" is die ideale wegspringplek om 3- tot 6-jariges te leer dat dit altyd die beste is om die waarheid te praat, al is dit moeilik.
Klein Beertjie vertrou op God
35.00 35.00 35.0 ZAR
Klein Beertjie is baie nuuskierig en hou daarvan om sy Bybel te lees en meer oor God te leer. Kom luister saam na die storie wat Mamma Beer vir Klein Beertjie vertel om hom te help om nie so bang te wees in die nag nie. Dit is die storie van twee dapper spioene wat op God vertrou het.

"Klein Beertjie vertrou op God" is die ideale manier om jou 3- tot 6-jarige te leer vertrou dat God altyd by hulle is.
Op die plaas: Karamel se bene bewe
120.00 120.00 120.0 ZAR
Karamel staan in die hoek van die skuur en bewe. Sy is bang vir die donderweer. Toe die ander diere erken dat die graas hulle ook bang maak, voel sy 'n bietjie beter. En toe dit ophou reën en die son vir 'n rukkie agter die wolke uitkom, waag sy dit om saam met haar maats buitentoe te gaan. Hoe gaan sy reageer as dit weer begin reën?

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie.
Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang.

"Op die plaas-emosiereeks" bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer.
Op die plaas: Tjoppie se hart is seer
120.00 120.00 120.0 ZAR
Tjoppie se hart is seer omdat die ander varke lelik was met hom. Sy maats help hom om weer beter te voel. Hulle besluit om die ander varke 'n les te leer, maar is 'n koei, 'n donkie, 'n vark en 'n hoender sterk genoeg om teen vier groot varke tou te trek en te wen?

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie.
Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang.

"Op die plaas-emosiereeks" bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer.
Op die plaas: Flori tel tot tien
120.00 120.00 120.0 ZAR
Flori is kwaad en sy tel oor en oor tot by tien. Haar maats ken haar nie so nie. Hulle wil haar help om beter te voel, maar weet nie hoe nie. Toe stap hulle maar agter haar aan en tel saam met haar sover as wat hulle loop. Hoe lank gaan Flori kwaad bly?

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie.
Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang.

"Op die plaas-emosiereeks" bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer.
Te poenankies vir woorde
130.00 130.00 130.0 ZAR
Tussen die lyne
140.00 140.00 140.0 ZAR
Wil jy FANTASTIESE stories en SKREEUSNAAKSE rympies skryf?
Is jy gereed om jou VERBEELDING vrye teuels te gee?
Kort jou opstelle 'n bietjie WOEMA?
Wel, hier is goeie nuus... Jy is nooit te jonk om te begin skryf nie!

Tussen die lyne van hierdie prettige aktiwiteitsboek help die gewilde topverkoperskrywer JACO JACOBS kinders speel-speel om hul skryftalent te ontwikkel.
So, waarvoor wag jy nog? Maak jou potlood skerp en laat die pret begin!
Op die plaas: Smiley verloor sy glimlag
120.00 120.00 120.0 ZAR
Smiley het sy glimlag verloor. Hy is nie vandag so vrolik soos ander dae nie. Sy maats help hom om na sy glimlag te soek, maar toe hulle dit nie kan kry nie, besluit hulle om maar liewer sokker te speel. Almal speel baie lekker saam, maar is dit genoeg om Smiley weer te laat glimlag?

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie.
Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang.

"Op die plaas-emosiereeks" bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer.
Krok en Dil, v1b01: Krok in die bad
45.00 45.00 45.0 ZAR
Krok bad.
Dil wil nie bad nie.
Maar dan val Dil in die water...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.

Vlak 1:
1. Krok in die bad
2. My pet is weg
3. Krok die kok
4. Ek is 'n vis
5. In die lug
6. Kyk vir my!
7. Waar is die maan?
8. By die see
9. Krok kan toor
10. Die suur sap
Krok en Dil, v1b02: My pet is weg
45.00 45.00 45.0 ZAR
Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.

Vlak 1:
1. Krok in die bad
2. My pet is weg
3. Krok die kok
4. Ek is 'n vis
5. In die lug
6. Kyk vir my!
7. Waar is die maan?
8. By die see
9. Krok kan toor
10. Die suur sap
Krok en Dil, v1b03: Krok die kok
45.00 45.00 45.0 ZAR
Krok is 'n kok.
Hy wil sop maak.
Maar Dil is lus vir pret...

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.

Vlak 1:
1. Krok in die bad
2. My pet is weg
3. Krok die kok
4. Ek is 'n vis
5. In die lug
6. Kyk vir my!
7. Waar is die maan?
8. By die see
9. Krok kan toor
10. Die suur sap
Krok en Dil, v1b04: Ek is 'n vis
45.00 45.00 45.0 ZAR
Kyk vir Dil!
Hy dink hy is 'n vis.
Maar hier kom iets met 'n groot vin.

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.

Vlak 1:
1. Krok in die bad
2. My pet is weg
3. Krok die kok
4. Ek is 'n vis
5. In die lug
6. Kyk vir my!
7. Waar is die maan?
8. By die see
9. Krok kan toor
10. Die suur sap
Krok en Dil, v1b05: In die lug
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil lê op sy rug.
Hy sien 'n bus... en 'n mus...
Maar wat sien Krok?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.

Vlak 1:
1. Krok in die bad
2. My pet is weg
3. Krok die kok
4. Ek is 'n vis
5. In die lug
6. Kyk vir my!
7. Waar is die maan?
8. By die see
9. Krok kan toor
10. Die suur sap
Krok en Dil, v4b01: 'n Nuwe bril vir Dil
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil is moeg vir sy ou bril. Hy wil graag 'n nuwe bril koop - en Krok moet hom help om een te kies. In die winkel is hope brille. Maar party is te duur en ander is te groot. Gaan hulle ooit die perfekte bril kry?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.

Vlak 4:
1. 'n Nuwe bril vir Dil
2. 'n Dag op die dak
3. Ek dink ek het 'n eier gelê!
4. Wat 'n waatlemoen!
5. Prins Dil en die draak
6. Hoera vir modder!
7. Ek soek 'n stert
8. Bak en brou
9. Ek skrik vir niks!
10. Wortels? Jig!
Krok en Dil, v4b02: 'n Dag op die dak
45.00 45.00 45.0 ZAR
Vandag is net 'n gewone dag.
Niemand verjaar nie.
Niks spesiaals gaan gebeur nie.
Maar Dil besluit vandag moet 'n dag wees wat niemand gaan vergeet nie.
Hoe gaan hy dit regkry?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kidners lief te maak vir lees.

Vlak 4:
1. 'n Nuwe bril vir Dil
2. 'n Dag op die dak
3. Ek dink ek het 'n eier gelê!
4. Wat 'n waatlemoen!
5. Prins Dil en die draak
6. Hoera vir modder!
7. Ek soek 'n stert
8. Bak en brou
9. Ek skrik vir niks!
10. Wortels? Jig!
Krok en Dil, v2b03: Hier is nie 'n tier nie!
45.00 45.00 45.0 ZAR
Dil is seker hy sien 'n tier.
Die paddas lag vir hom.
Maar wat kruip daar in die bos weg?

Lees is pret saam met Krok en Dil!
Dié prettige reeks is die perfekte wegsrpingplek om kinders lief te maak vir lees.

Vlak 2:
1. Wat doen jy met my boek?
2. Ek wens ek was 'n reus
3. Hier is nie 'n tier nie!
4. Kom ons gaan op reis!
5. Ek hou van blou
6. Krok kan nie fluit nie
7. Help, ek waai weg!
8. Kyk my rooi neus
9. Sneeu! Sneeu! Sneeu!
10. Daar is 'n koei in my tuin
Krok en Dil, v4b03: Ek dink ek het 'n eier gelê!
45.00 45.00 45.0 ZAR
Toe Dil wakker word, is daar 'n eier op sy bed. 'n Groot wit eier!
Wat op aarde is aan die gang? Het hy dalk 'n eier gelê? En wat gaan hy daarmee doen?