Ja! Kleuter Bybelstories oor God se Grootheid

    12.00 12.00 12.0 ZAR

    12.00

    This combination does not exist.

    Add to Cart

    Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir JA! KLEUTERS. Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om met God te praat, en 'n Christelike waarde wat daarby pas.
    Hierdie boek help kinders om JA! KLEUTERS te wees. 'n JA! KLEUTER sê 'n groot Ja! om Jesus te volg én om 'n goeie en gelukkige lewe te leef.

    Gids vir ouers:
    "Ja! Kleuter" is ontwikkel met die inagneming van jou kind se ontwikkelingsfases en unieke temperament. Dit help met geloofsvorming, woordeskat sowel as leesvaardighede én emosionele ontwikkeling.

    Voorstelle om hierdie boek saam met jou kind te geniet:
    • Lees die Bybelstorie en
    • gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind.
    • Sê die gebed saam met jou kind op.

    Hoe nader jy en jou kind aan God groei, hoe nader groei julle na mekaar.


    This is a preview of the recently viewed products by the user.
    Once the user has seen at least one product this snippet will be visible.

    Recently viewed Products